kliek op 'n titel om te gaan na 'n blad waar jy watookal beskikbaar is van die liedjie kan sien en aflaai. NIE ALLE LIEDJIES VAN PIET IS HIER NIE, net versoekte liedjies, probleem kinders en sommige persoonlike gunstelinge. Jy kan 'n versoek rig aan versoekings@vanwykdevries.com

en as jy so voel, gebruik die paypal knoppie onder aan enige blad om 'n donasie aan piet te maak, of besoek die padstalletjie en koop ietsie

= voorskou mp3         = aflaaibare mp3         = aflaaibare video
al wat ek weet
baby draai my om
die rede dat jy voel asof jy heeltyd verloor is omdat jy vir altyd wil lewe
die son die maan die sterre
die wêreld met jou in
elke soen voel soos die eerste een
ek is nog hier
ek en my probleme
fluister  
hallo, my naam is piet van wyk de vries en ek self is 'n lig
hou op jammer voel vir jouself
heeltemal gebreek
hallo adriaan
hoekom is dit nie genoeg nie?
iemand soos jy
kersfeeskind
leë skoene
liedjie van jou
liedjie vir 'n engel
lapland
mariëtte se wals
madeleinmadelein
marica in die winter
moenie bad nie josephine
ophou
rembrandt
sien my
storm van die eeu
sien jy die see?
trou met my
vensterkat maak 'n wens
waslap om 'n baksteen

Piet se liedjies sal eersdaags ook beskikbaar wees by

 

Party mense pas jou motor op. Ander pas jou taal en jou hart op. As jy donasies gee vir mense wat maak asof hulle jou karretjie oppas, hoekom nie ook vir iemand wat maak asof hy kan skryf nie?

vir navrae, epos Alishia by Storm Rekordz

of bel haar by 083 635 4717

vir besprekings

hallo@vanwykdevries.com

of

012 653 6162

 © everything on this website is protected / alles op hierdie webwerf hap 'n moerse skoot