
~private optredes word nie hier aangedui nie. "gigs" is oor die algemeen agtergrond musiek, en nie noodwendig interaktiewe vertonings nie~
Oorspronklike Optredes
| Donderdag | 12 Feb 2009 | Pipa's in Bultfontein, OVS | Paul v Vuuren | bel vir details | 072 247 7654 |
| Saterdag | 9 Mei 2009 | Pierneef teater Pretoria : Piet se verjaarsdag Optrede | Jopie | R50 p/p | 012 329 0709 of 072 460 5568 |
| Sondag | 10 Mei 2009 | Met Mathys ,Bikers vir Mathys Roets ondersteuners konsert | Makiti, Sterkfontein | - | - |
| Saterdag | 30 Mei 2009 | Centurion Kamerkoor Verskydenheids Konsert 18h30 | Centurion Hoërskoolsaal | R80/R40 | Jaco Smit 083 293 0255 |
| Donderdag | 18 Junie 2009 | Met Mathys ondersteuners konsert : Pierneef teater | Jopie | R90/R80 | 012 329 0709 of 072 460 5568 |
| Vrydag | 19 Junie 2009 | Bloemfontein! Saam met Andre G Nel Aasvoël Klub | Mariëtte Barnard | R55 p/p Bel vir details | 082 553 6713 |
| Dinsdag | 30 Junie 2009 | Brazen Head restuarant, Ou Pretoria Pad, Centurion (Onderkant Stones) | Centurion | hierdie is net 'n "GIG" | 012 661 1441 |
| Woensdag | 8 Julie 2009 | Pipa's in Bultfontein, OVS , met Andre G Nel ! | Paul v Vuuren | bel vir details | 072 247 7654 |
| Donderdag | 24 Sept 2009 | Woordpoort 2009. Lier Teater 14:30 | Computicket | R70/R50 | hallo@vanwykdevries.com |
| Sondag | 27 Sept 2009 | Woordpoort 2009. Lier Teater 16:30 | Computicket | R70/R50 | hallo@vanwykdevries.com |
| Saterdag | 17 Okt 2009 | Dorpstraat Teater, Stellenbosch | Michelle | R60 p/p | 021 88 66 107 |
| Vrydag | 27 Nov 2009 | Pipa's in Bultfontein, OVS , met Andre G Nel ! | Paul v Vuuren | bel vir details | 072 247 7654 |
Weeklikse Gigs
Wat is die verskil tussen 'n Oorspronklike optrede en 'n "Gig"?
Oorspronklike optredes is 'n "show", met stories, oorspronklike liedjies en allerhande nice goeters in, gewoonlik in 'n teater, waar jy kaartjies voor koop. Hulle gebeur selde (Piet is bietjie van 'n strange one ons dink), so moenie een mis nie! 'n "Gig" is 'n agtergrond musiek opvoering by 'n restuarant of pub. Piet sê hy verkies dit bo by die huis sit en oefen. Meeste van die tyd sit hy tjoepstil erens in 'n hoekie en mense kom nie eers agter dat dit nie 'n cd is wat speel nie. Meeste van die plekke waar hy so speel word besit deur vriende van hom. Die beste dinge van 'n gig is, dat jy kan hom vra om enigeiets te speel, jy kan sy cd's daar koop en lekker lank met hom kuier sonder die gedruk van 'n konsert, en natuurlik : dis verniet...meestal.
| Saterdae | 11:00-14:00 | Pappa's Real Food, Duncan Yard, Hatfield (buitelug optrede, so dit sal gekanseleer word as dit reën of baie koud en mislik is) | Hatfield |
012 362 1666 |
| Sondae | 18:00-21:00 | Spur Mall at Reds (Thunder Ridge Spur) | Rooihuiskraal | 012 656 9002 |
2009052
9