
| informasie en aflaai goeters onder konstruksie | ||
|
|
Marica in die winter
Woorde en Musiek : Piet van Wyk de Vries
Hoe kan ek jou vertel
Dat daar huise sonder deure is
Dat daar kamers vol probere is
In die blare in jou tee
Hoe kan ek jou vertel
Daar is antwoorde wat op vrae wag
So as jy hoop verloor vannag
Onhou jy verdrink in wat jy gee
Marica die somer kom
Marica die somer kom
Marica die somer kom al om die draai
Marica die somer kom
Marica die somer kom
Marica die somer kom al om die draai
Hoe kan ek jou vertel
Dat daar merke op die bome is
Dat ons wakker in ons drome is
En kan kry wat ons wil hê
Hoe kan ek jou vertel
Daars ‘n see wat aan jou strande skuur
En ‘n pyl deur seil met vuur
is dalk al hoe ek vir jou kan sê
Marica die somer kom
|
Party mense pas jou motor op. Ander pas jou taal en jou hart op. As jy donasies gee vir mense wat maak asof hulle jou karretjie oppas, hoekom nie ook vir iemand wat maak asof hy kan skryf nie?
|
vir navrae, epos Alishia by Storm Rekordz of bel haar by 083 635 4717 |
vir besprekings of 012 653 6162 |
||
|
© everything on this website is protected / alles op hierdie webwerf hap 'n moerse skoot |