
Waar kan jy Piet se CD koop?
Piet se musiek is nie oor die algemeen in die mark beskikbaar nie. Gevolglik is sy CD's so skaars soos hoendertande. Jou beste kans is om by jou plaaslike ONAFHANKLIKE CD winkel in te loer, en as hulle nie vooraad het nie, hulle te vra om dit vir jou te bestel . Piet se cd's word versprei deur Select Music Distribution (SMD), so enige CD winkel in Suid Afrika KAN die cds maklik bestel.
Ons het saam met SMD kragte gespan om 'n betroubare web sisteem in plek te sit waar jy Piet se liedjies sal kan aflaai teen 'n minimale bedrag. Hierdie is nou in werking en beskikbaar by
alle inhoud © tripidipiti productions. skilderye deur Bess Rheeders